TLU SA betree Onteieningsdebat
Die landbou-organisasie, TLU SA, sê grondeienaarskap wat sentraal gereguleer word soos in die buurland se Onteieningswet vervat is, sal beleggers afskrik en Suid-Afrika se eiendomsregte ondermyn. Die Amerikaanse president, Donald Trump, het aangekondig dat Amerika toekomstige befondsing aan Suid-Afrika gaan staak tot ʼn volledige ondersoek na die land se onteieningsbeleid afgehandel is. Bennie van Zyl van TLU SA sê hulle glo Trump is moeg vir die manier waarop Afrika-leiers aanspreeklikheid oor die gebruik van humanitêre hulp ontwyk: