34 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het 34 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig.Rehoboth 13, Engela en Tsandi 4 elk ,Windhoek 3 en Swakopmund en Opuwo 2 elk.Die res kom landwyd voor. Daar is steeds 1 021 aktiewe gevalle,met 122 734 wat herstel het uit ‘n kumulatiewe totaal 127 261 Total aantal sterftes staan op 3 494.