2021 Kapana Cook-Off skop af

Die Nedbank Kapana Cook-Off-kompetisie vir 2021, wat op 7 Mei 2021 van stapel gestuur is, bied op Saterdag 18 September sy sentrale ronde aan op die Soweto-mark in Katutura. Die kompetisie, wat daarop gemik is om entrepreneurskap te bevorder, is van stapel gestuur, maar moes uitgestel word weens die regering se landwye Covid-19-beperkings. Noudat die beperkings verslap is, kan die kompetisie afskop. Selma Kaulinge, kommunikasie beampte by Nedbank Namibië.