Munsipaliteite in Wes-Kaap vertoon goed

Wes-Kaapse munisipaliteite het hulle finansiële veerkragtigheid en behendigheid tydens die Covid-19-pandemie getoon. Dit is die gevolgtrekking van ‘n ondersoek wat die provinsiale Departement van Plaaslike Regering in samewerking met die Hanns Seidel-stigting en die Universiteit van Stellenbosch uitgevoer is. Die provinsiale woordvoerder vir Plaaslike Regering, Derrick America, sê plaaslike regerings wat langtermyn finansiële beplanning doen, was beter in staat om by die veranderende omstandighede aan te pas: