20 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het 20 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig. Windhoek het 14, Grootfontein 2 en die res kom landwyd voor.Daar is steeds 112 aktiewe gevalle uit ‘n kumulatiewe totaal van 129 180.Die totale sterftesyfer is tans 3 573.