Covid-19: 20 nuwe gevalle aangemeld

Die Namibiese gesondheidsministerie het 20 nuwe Covid-gevalle in die land bevestig. Windhoek het 14, Grootfontein 2 en die res kom landwyd voor. Daar is steeds 112 aktiewe gevalle uit ‘n kumulatiewe totaal van 129 180. Die totale sterftesyfer is tans 3 573.