WWF hou virtuele konferensie in buurland

Die Wêreldwye Fonds vir die Natuur in Suid-Afrika hou van vandag ‘n drie-dae lange virtuele Lewende Planeet-konferensie. Die mediabestuurder, Andrea Weiss, sê die hoogtepunt sal die Lewende Planeet-toekenning wees wat vir die eerste keer aan ‘n organisasie sowel as ‘n individu toegeken sal word. Sy sê die organisasie se uitvoerende hoof, Morné du Plessis, sal gesprekke tussen natuurleiers lei oor die dringende stappe wat gedoen moet word om Suid-Afrika in ‘n natuur-positiewe rigting te lei: