WGO: Slegs vyf Afrikalande het inentingsteiken van 70% bereik

Die Wêreldgesondheids-organisasie waarsku dat slegs vyf Afrika-lande die teiken bereik het om 70 persent van hul bevolking teen Covid-19 in te ent. Pogings is die afgelope twee jaar versterk om Covid-entstowwe in Afrika te vervaardig, maar die organisasie sSe hy is bekommerd dat die entstowwe nie die mense bereik wat dit die nodigste het nie. Ons korrespondent in die Moederstad, Fritz Platt …