WGO doen beroep vir inenting teen servikale kankerSeptember 29, 2023
Servikale kanker eis elke twee minute die lewe van ‘n vrou, waarvan die meeste in armer lande voorkom. Die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie, dr. Tedros Adhanom Ghebreyesus, sê dit is voorkombaar met ‘n inenting.