Wes-Kaap begroot meer as R50m vir voedselondersteuning

Die Wes-Kaapse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het in die 2022-2023 boekjaar 50,6 miljoen Suid-Afrikaanse rand vir voedselverligtingsprogramme beskikbaar gestel. Dit is in reaksie op die voedselkrisis wat meegebring is deur die Covid-19-pandemie. Die woordvoerder van die departement, Joshua Covenant Chigome, sê hulle verskaf op die oomblik voedingsteun by 109 kospersele deur gemeenskapsvoedings-ontwikkelingsentrums waardeur 9 620 bevoordeeldes bereik word: