Wêreldatletiek bespreek ook transgender-vroue

Wêreldatletiek se president, Sebastian Coe, sê hulle gaan die aanvaarding van ‘n nuwe toelatingsbeleid bespreek, soortgelyk aan dié van die wêreld se swembeheerliggaam, Fina. Fina het gestem dat transgender-vroue verbied word om aan elite kompetisies vir vroue deel te neem. Coe sê hulle het altyd geglo dat biologie bo geslag gestel moet word, en hulle sal voortgaan om hulle regulasies dienooreenkomstig te hersien: