Wat moet boere in droogtegeteisterde gebiede doen?

‘n Landboukenner het gereageer op die Namibië Metereologiese Diens se reënvalvooruitsigte vir 2021-2022. Die meeste dele van die land sal waarskynlik normale tot bo-normale reënval ontvang. Groot kommer heers oor die Noordweste wat waarskynlik normale tot onder-normale reënval die hele reënseisoen sal ontvang. Kosmos 94.1 Nuus het aan Ian Collard, uitvoerende hoof van Namib Mills, gevra wat boere in droogtegeteisterde gebiede moet doen. Hy het só geantwoord: