Wat as Rusland sy doelwitte in die Oekraïne bereik?

Wat gebeur as Rusland sy doelwitte bereik in die Oekraïne en hy dan geïsoleer is in die wêreld, wat weer die wêreld tussen Oos en Wes sal verdeel. Sal die lande mekaar ooit weer vind? En waar staan Afrika? Die politieke ontleder en kenner in Afrika-aangeleenthede dr. Charles Sinkala het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.