Voertuigverkope sal nog ‘n geruime tyd onder druk bly

Ekonome meen dat die verkope van nuwe voertuie onder druk sal bly. Die jongste syfers toon dat daar wel ‘n verbetering in Junie was maar, dat die totale verkope in die afgelope ses maande die laagste sedert dieselfde tydperk in 2009 is, sou die twee Covid-jare, 2021 en 2020, verwyder word. Robert McGregor sê daar is verskeie faktore wat die mark onder druk sal hou.

Kosmos 94.1 Nuus het McGregor gevra oor of daar moontlik ‘n toename in die verkope van elektriese voertuie sal wees…