Vleispryse lyk effe beter, maar steeds hoog in winkels

Die vleispryse vandeesweek lyk positief in vergelyking met die vorige weke se pryse. Die hoë gehalte snitte is maar duur op die mark. Kosmos 94.1 Nuus het met Desmond Cloete die hoof van bemarking, by die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukte-raad gepraat wat ‘n uiteensetting gee oor die pryse.

Waarom is die vleispryse op die rakke so duur ten spyte daarvan dat diere op veilings onder die mark prys verkoop word? Cloete verduidelik.