Vierde vlaag gaan werksgeleenthede in SA kos

Die Suid-Afrikaanse ekonoom Koketso Mano sê die verwagte vierde vlaag van Covid-19 infeksies en die stadiger momentum in globale groei weens die Delta-variant, hou ‘n gevaar in vir produksie- en werksgeleenthede in die buurland. Suid-Afrika het in die tweede kwartaal vanjaar reeds 86 000 formele werkgeleenthede verloor. Dis ‘n byna 1 persent daling sedert die vorige kwartaal. Mano sê werk in die vervaardigingsektor bly kwesbaar gegewe die vierde vlaag wat voor die einde van die jaar verwag word: