Veiligheid onder die loep by SANParke, na dood van Duitse toeris

Suid-Afrikaanse Nasionale Parke sê hulle werk nóu saam met die polisie en die gemeenskap om te verseker dat die gebiede rondom die Krugerwildtuin veilig is. Dit volg op ‘n voorval verlede maand, waarin ‘n Duitse toeris op pad na ‘n lodge in die omgewing in ‘n kaping doodgeskiet is. Die woordvoerder van die wildtuin, Isaac Phaahla, sê hulle werk hard om toeriste, en diere, se veiligheid te verseker: