Uitbreking van skurftesiekte het ver versprei

Die uitbreking van skurftesiekte blyk om verder te versprei het met amper 3 500 gevalle wat tussen Januarie en Maart gerapporteer is. Die siekte word deur die menselike jeukmyt veroorsaak. Die gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula het die jongste syfers bekend gemaak…

Die siekte word oorgedra met velkontak tussen persone. Dr. Shangula verduidelik.