Tussen dagga en koperkabels is Kaapse polisie besig

Wes-Kaapse wetstoepassers het hul hande vol gehad die afgelope week met 25 verdagtes wat gister in die Paarl gearresteer vir die onwettige kweek en oes van dagga. Intusen het Metrorail Wes-Kaap ook daarin geslaag het om twee verdagtes te arresteer vir die besit van meer as 2 ton gesteelde koperkabels. Fritz Platt, Kosmos 94.1 se Kaapse korrespondent het meer.