Harris is uit Barcelona-ope

Die Suid-Afrikaanse speler Lloyd Harris se deelname aan die Barcelona-ope in die Spaanse hoofstad het vanmiddag in die ronde van 16 tot ‘n skielike einde gekom. Hy het binne 20 minute die eerste stel teen die Australiër Alex de Minaur stroop-6 verloor, voordat hy met rugspasmas onttrek het. Diego Schwartzman van Argentinië het ook die kwarteindronde gehaal toe hy die Italianer Lorenzo Musetti geklop het. Die plaaslike tiener Carlos Alcaraz het sy landgenoot Jaime Munar uitgestof.