TUN ontevrede oor ministeriële konsultasie

Die Namibiese onderwysministerie is tans besig met streekskonsultasies oor die 2022 Nasionale Konferensie oor Onderwys en die Transformerende Onderwysberaad wat parallel loop in die Khomas-, Otjozondjupa- en Ohangwena-streke. Hierdie konsultasies bied ‘n geleentheid aan belanghebbendes om die uitdagings in onderwys aan te spreek, aanbevelings te formuleer om toegang tot kwaliteit onderwys vir alle kinders te verbeter. Mahongora Kavihuha, die sekretaris-generaal van die Onderwysersunie van Namibië, het gesê hulle is nie tevrede met die manier waarop die konsultasie verloop nie. Hy verduidelik…