Outa verheug oor Gupta-broers

Die arrestasie van Atul en Rajesh Gupta in Dubai, bly in die nuus. Volgens die buurland se organisasie teen belastingmisbruik, Outa, is dit ‘n groot stap vorentoe in die staatskapings-vervolgingsproses. Die Gupta-broers en hulle vroue het uit Suid-Afrika gevlug te midde van ondersoeke dat hulle na bewering miljarde rand by staatsinstellings geplunder het. Outa se uitvoerende hoof, Wayne Duvenage, sê die broers sal hopelik gou uitgelewer word: