Tshwane staan boere by

Die Stad Tshwane se landboudepartement in samewerking met die nasionale departement het 30 000 dag oue kuikens aan Winterveldse boere uitgedeel. Pluimveeproduksie word as uiters belangrik beskou vir veral armer, landelike gemeenskappe en kleinskaalse boere. Die stad se woordvoerder, Sipho Stuurman, sê 18 kleinskaalse boere het kuikens ontvang en nog 16 sal binnekort hulle deel kry: