Trump se Truth Social op 21 Feb. beskikbaar

Internasionale nuusagentskappe berig dat die voormalige Amerikaanse president, Donald Trump op 21 Februarie sy nuwe sosiale media toep, Truth Social sal bekendstel. Daar word berig dat die toep baie soortgelyk aan Twitter is. Laasgenoemde het Trump 13 maande terug permanent verban. Die toep sal in drie fases bekend gestel word met die tweede een wat ‘n inskrywingsplatform sal wees met potgooi opsies sowel as video’s en dat ‘n netwerk vir potgooi-tipe uitsendings.