Toelaag sal armoede verlig, demokrasie beskerm

Defend Democracy SA sê hy stem saam met President Cyril Ramaphosa dat die onrus in KwaZulu-Natal en Gauteng ‘n aanslag was op die land se demokrasie. Die waarnemende minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het Ramaphosa se verklaring herhaal, oor hoe die onrus demokrasie bedreig. ‘n Woordvoerder van die organisasie, Zelda Holtzman, sê die daarstelling van ‘n basiese inkomste-toelaag om die lot van die land se armes te verlig, is sentraal tot die beskerming van die land se demokrasie: