Talle rolprentmakers dien voorstelle in

MultiChoice Namibia en die nasionale uitsaaier, NBC, het ‘n beroep op ervare rolprentmakers en –vervaardigers gedoen het om filmvoorstelle voor te lê wat eg Namibese stories vertel. Die sluitingsdatum was 25 Maart. Kosmos 94.1 Nuus het met MultiChoice se bemarkingshoof Abbelene Boer, oor die reaksie gepraat.