Opheffing van ramptoestand verander niks – AfriForum

Die opheffing van die ramptoestand in die buurland lok steeds reaksie uit. AfriForum sê die stap gaan min doen om die status quo te verander aangesien die huidige Covid-19-regulasies nog ‘n maand van krag bly waarna nuwe gesondheidsregulasies ingestel word. Die organisasie berei tans regskommentaar voor om die regulasies teen te staan. AfriForum se woordvoerder, Reiner Duvenage, sê die gesondheidsregulasies is irrasioneel en onwettig: