Suid-Afrikaners kan meer doen om korrupsie te bekamp – Maharaj

Die ANC-veteraan Mac Maharaj sê Suid-Afrikaners kan ‘n meer aktiewe rol in die uitroei van korrupsie speel en staatsamptenare moet verantwoordelik gehou word. Hy sê die Staatskapingskommissie het sonder twyfel bewys die land is in grootskaalse korrupsie vasgevang. Maharaj sê die veldtog om korrupsie uit te roei moet onverbiddelik wees en moet voortgaan ten einde groter momentum te bereik: