Sudan: Druk moet op strydende partye uitgeoefen word

Abdhullahi Hassan van Amnestie Internasionaal sê baie meer druk moet die Sudanese weermag en die Rapid Support Forces geplaas word om die konflik te beëindig. Die oorlog, wat op 15 April verlede jaar begin het, word gekenmerk deur oorlogsmisdade en menseregte vergrype met ‘n miljard Amerikaanse dollar wat tot op hede bewillig is om burgerlikes by te staan.