Stygende brandstofpryse in SA het impak op Namibiese invoere

Stygende brandstofpryse wat in Suid-Afrika sal volgens FNB ‘n hewige impak op die landbousektor hê. Oeste word na verskeie gebiede vervoer, insluitend uitvoermarkte soos Namibië. Graanprodusente en logistieke maatskappye in die landbou-waardeketting gaan ook die impak van stygende brandstofpryse voel met 80 persent graan wat per pad vervoer word. Die verspreidingskoste van vee, groente en vrugte, ook na uitvoerlande soos Namibië, sal verhoog. Namib Mills se uitvoerende hoof, Ian Collard verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus hoe Namibië geraak sal word.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *