Stralerbrandstof by OR Tambo ‘stabiel’

Die Suid-Afrikaanse vervoerminister, Fikile Mbalula, sê die voorsiening van stralerbrandstof by die OR Tambo Internasionale Lughawe is nou stabiel. Dit volg nadat die land se grootste lughawe tekorte ervaar het. Verskeie internasionale rederye het ook plaaslik geland om A1 stralerbrandstof in te neem wat volgens owerhede by Hosea Kutako tot 3 Mei sal voortduur. Die woordvoerder van die buurland se vervoerdepartement, Lawrence Venkile, sê die oorstromings in KwaZulu-Natal het spoorlyne beskadig wat logistieke probleme veroorsaak het en die toevoer van stralerbrandstof van Durban na Johannesburg geraak het: