Statistieke oor skuddings word saamgestel

Die Namibiese ministerie van myne en energie is tans besig om statistieke saam te stel oor aardbewings wat die afgelope jare in Namibië plaasgevind het. Bufelo Lushetile, adjunkdirekteur van die geofisika-departement in die ministerie het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.