Starmer looi Johnson in parlement

Die Britse premier Boris Johnson is weer in die sop na dit aan die lig gekom het dat daar eintlik meer partytjies tydens die inperking by 10 Downingstraat gehou is as wat gerapporteer was. Johnson was genoodsaak om weer, onvoorwaardelik in die parlement om verskoning te vra. Die leier van die opposise Arbeidersparty Sir Keir Starmer het so geantwoord.