Staking by Meulens afgeweer

Die beplande staking by Namib Mills, wat se datum geheim gehou is deur die Solidarity-vakbond, is afgeweer. Die bestuur van die maatskappy het weer in gesprek met die vakbond getree en ‘n loonooreenkoms is pas onderteken. Die vakbond se hoof van operasies, Joseph //Garoëb het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

//Garoëb het die bestuur van Namib Mills bedank.