Stad Windhoek, Recycle Namibia Forum en NamiGreen vat hande

As deel van sy verbintenis om gemeenskappe in staat te stel om ’n versamelpunt vir hul herwinbare items te hê, het die Recycle Namibia Forum en NamiGreen twee herwinningsdromme aan Stad Windhoek se vaste afval-afdeling oorhandig. Die iglo sal deel vorm van ‘n versamelingspunt wat by die vaste afval-bestuurskantoor in die Noordelike Nywerheidsgebied opgerig is. Dit sal dit vir inwoners in die gebied moontlik maak om ‘n verskeidenheid items, insluitend herwinbare, huishoudelike batterye en elektroniese afval, weg te gooi. Stad Windhoek se woordvoerder, Lydia Amutenya …