Staatsrede: BoN werk aan transformasie van finansiële sektor

Namibiese President Hage Geingob het tydens sy staatsrede in die parlement geskerts dat hy die titels van die opposisiepartye sal verander. Hy voeg by dat finansiële uitsluiting ‘n uitdaging bly in landelike gebiede en vir mikro-, klein en medium-ondernemings.. 

Geingob sê die Bank van Namibië werk tans aan ‘n nuwe finansiële sektor.