Sprinkane: Daar behoort nie ‘n nuwe plaag te wees nie

Daar is redelike goeie nuus in verband met sprinkane. Boere in die Suide het vroeër redelik deurgeloop maar dit wil voorkom asof die Noorde redelik gespaar is. Volgens die Suid-Afrikaanse kenner, dr. Gerhard Verdoorn, behoort daar nie nou ‘n nuwe plaag te wees nie.