Sonpanele kan negatiewe impak op omgewing hê  

Met duisende Suid-Afrikaanse huishoudings en besighede wat nou die geleentheid sal aangryp om sonkrag-panele aan te koop, grootliks weens die regerings-inisiatief vir belasting-kortings op die aankope, word daar tog gewaarsku oor die toekomstige omgewings-impak wat die panele kan inhou. Volgens die Instituut vir Toekomsnavorsing, aan die Universiteit van Stellenbosch, sal swak beplanning en ‘n tekort aan herwinnings-geriewe veroorsaak met miljoene van die panele op stortings-terreine sal opeindig wat ‘n erge negatiewe impak op die omgewing sal hê. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad…