Simana kry aanstelling by de Afrika-unie

Die voormalige uitvoerende direkteur van die Namibië Burgerlugvaartowerheid, Angeline Simana is aangestel as tussentydse sekretaris-generaal van die agentskap van die Afrika-unie verantwoordelik vir burgerlugvaartaangeleenthede in Afrika.