Sikunga-viswagters trek een kilometer lange muskietnet uit rivier

Die Sikunga-viswagters het een kilometer lange muskietnette uit die Kavangorivier getrek toe hulle patrollie langs die rivierkanaal gedoen het. Gondwana Collection Namibia se omgewingsbeampte, Justice Muhindwa, sê aan Kosmos 94.1 Nuus niemand is in hegtenis geneem nie.