Sementfabriek se werkers weer in die nuus

Lede van die Namibia Economic Freedom Fighters sê die noordelike sementfabriek het Chinese werknemers wat sonder werkspermitte in diens geneem is. Dit is nie die eerste keer wat sulke klagtes aan die lig kom nie en sedert 2018 is daar amper jaarliks personeel wat kla dat selfs senior poste deur buitelanders sonder die nodige dokument beklee word. NEFF se president Epafras Mukwiilongo sê die algemene bestuurder vermy hulle heeltemal …