SARB: Geen verligting vir huishoudings nie

BetterBond sê huiseienaars sal nog ‘n bietjie langer moet uithou vir effense finansiële verligting. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het eenparig besluit om die terugkoopkoers op 8,25-persent te handhaaf, terwyl die prima uitleenkoers op 11,75-persent sal bly. BetterBond se waarnemende bestuurshoof, Bradd Bendall, hulle het gehoop die daling in inflasieverwagtinge vir die volgende twee jaar sou genoeg wees om dié maand rentekoerse te verlaag: