Nog ‘n buitelander vas vir dwelms

Plaaslike berigte lui dat ‘n 44-jarige Tanzaniese man sal vandag in die Katutura-landdroshof verskyn op klagte van dwelmhandel. Hy is in die Lafrenz Nywerheidsgebied gevang met dagga ter waarde van 600 000 Namibiese dollar.