Parys tree op teen misdadigers, straatsmouse

Olimpiese Spele: ‘n Franse polisie-klopjag gemik op die verwydering van geringe misdaad en straatsmouse uit ‘n arm voorstad voor die Paryse Spele plaas druk op ‘n oorbevolkte gevangenis. Reuters berig Villepinte is ‘n grys, beton aanhoudingsentrum in die voorstad Seine-Saint Denis. Dit is 2,5-kilometer van die Paryse Arena Nord, wat die boks- en skermkompetisies gaan aanbied tydens die Spele wat op 26 Julie begin. Dit is een van die gevangenes in Frankryk wat ergste oorbevolk is.