SA wil soveel as moontlik volwassenes teen einde 2021 inent

Die Suid-Afrikaanse regering moet probeer om soveel as moontlik volwassenes, ouer as 35 jaar, teen die einde van die jaar hul Covid-inenting toe te dien. Dis volgens die entstof-kenner, professor Shabir Madhi, wat sê dié mense moet voor November of Desember ingeënt wees om groot getalle sterftes en hospitalisasie tydens die vierde Covid-vlaag te voorkom. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …