SA stel inentingsertifikaat bekend

Die Suid-Afrikaanse gesondheidsminister, Joe Phaahla, het die digitale Covid-19-inentingsertifikaat amptelik bekendgestel. Hierdie sertifikaat sal mense wat ingeënt is in staat stel om oorsee te reis en aan meer aktiwiteite deel te neem. Milani Wolmarans van die gesondheidsdepartement sê die sertifikaat is baie veilig: