Afrika-nasies soek meer geld vir klimaat

Internasionale nuusagentskappe berig dat Afrika-nasies glo dat finansiering vir klimaatsverandering tien keer meer word wees, met ‘n teiken van 1,3 triljoen Amerikaanse dollar teen 2030. Ontwikkelende lande sê die huidige 100 miljard Amerikaanse dollar wat jaarliks betaalbaar is, is nie genoeg nie. Ontwikkelde lande sukkel reeds om by die bedrag by te bly. Ontwikkelde lande dra die verantwoordelikheid vir klimaatsverandering en het die jaarlikse bedrag tot 2025 bewillig.