SA se vroue nie in bankwese nie

‘n Nuwe verslag deur die Bankvereniging van Suid-Afrika het aan die lig gebring dat vroue steeds nie genoegsaam verteenwoordig word in leierskapsposisies in die sektor nie. Dit is ten spyte van die sektor se vordering ten opsigte van vernuwing. Die verslag noem swart eienaarskap van banke is besig is om te verbeter, maar volgens die vereniging se woordvoerder, Bongi Kunene, het die sektor nie sy teiken bereik met die indiensneming van vroue in bestuursposisies nie: