SA se stygende dieselpryse plaas druk op landbouAugust 3, 2023
Die landbousakekamer, Agbiz, sê die stygende dieselpryse plaas druk op die sektor. Diesel se prys het hierdie week met 71- en 72-sent per liter gestyg. Die sakekamer se uitvoerende hoof, Theo Boshoff, sê die hoë dieselprys sal ook ‘n uitwerking op vervoerkoste hê wat druk op verbuikerspryse sal plaas: