SA se Solidariteit Fonds herlei fondse na KZN

Die Solidariteit Fonds in Suid-Afrika, wat in 2020 op die been gebring is om Suid Afrikaners tydens die inperkings finansieel by te staan het aangekondig dat hy nou fondse sal herlei… om inwoners van die KwaZulu-Natal-provinsie, wat deur vloede en oorstromings geraak is, by te staan. Kosmos 94.1 se Kaapse korrespondent Fritz Platt, het meer.